Chaudhari, Shamiega Isaacs
(University of Fort Hare, 2015)
Die geskiedenis as ʼn refleksie van manlike bydraes en manlike dominansie ignoreer oor die algemeen die bydraes en stemme van vroue. Die stryd teen ʼn patriargale samelewing en die onregte wat teenoor vroue gepleeg is, is ...